500 Tablette

R2420,00

Die Eko -Tablette is die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere. Resultaat van een van ons toetse – 659 Dooie bosluise binne drie dae van een bees af!! Die resultaat is 100% gesonde, vet en mooi diere.

 

Ons aktiewe bestandeel van die produk is acemannan. Dit is gelaai met aminosure, en die twee mees bepalende aminosure kom algemeen voor liacinien (pro-botika) en methanine (pynstiller).

Category:

Description

Die Eko -Tablette is die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere. Resultaat van een van ons toetse – 659 Dooie bosluise binne drie dae van een bees af!! Die resultaat is 100% gesonde, vet en mooi diere.

Ons aktiewe bestandeel van die produk is acemannan. Dit is gelaai met aminosure, en die twee mees bepalende aminosure kom algemeen voor liacinien (pro-botika) en methanine (pynstiller).

Maklike en effektiewe Doserings proses:

 Gooi weekliks 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, doen elke 8ste dag.

Doseer vir 4 weke aaneenlopend, stop dan. Doseer weer vir 4 weke indien u ‘n parasiete uitbraak op merk.

Gebruik die Eko – tablette se bottel;

 

  1. Gooi die inhoud van die bottel in ‘n los plastiek sakkie
  2. Trek die bottel se label af.
  3. Maak of boor 12 X 8 mm gaatjies in die plastiek bottel.
  4. Gooi 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, in die bottel met gaatjies
  5. Herhaal dosering weekliks

 Daarna word die doseringstablette onder die waterklep (ballvalve) gegooi en gelos om stadig oor plus minus sewe dae of langer op te los, die diere drink elke dag plus minus twee keer op ‘n dag daarvan. Die tablette los stadig op en meng met die water, sodra die water deur die waterklep (ballvalve) loop of spoel om die waterkrip vol te maak.

Sodra die diere water drink of suip word hulle met die waterkrip dosering wat nou met die drinkwater gemeng is gevul.  Die dosering word nou in die dier se liggaam en bloed stelsel opgeneem en vrygestel en sodoende weer dit die parasiete af.

Deur die metode reg te gebruik hoef jy nie jou skape/beeste kraal toe te jaag en ‘n hele dag daar te spandeer om jou diere te doseer en skoon te maak nie.

BELANGRIK: 

Alle diere moet teen bloednier, bloutong, perdesiekte en alle virus siektes geênt wees voor U met die doesrings proses kan begin.

BELANGRIK: 

Alle diere moet teen bloednier, bloutong, perdesiekte en alle virus siektes geënt wees voor jy met die doserings proses kan begin.

BELANGRIK: 

 Neuswurm en lintwurm onder drie maande is uitgesluit van hierdie dosering, omdat lammers in sekere gevalle  nog nie self by die waterkrip drink nie. 

BELANGRIK:

Lammers kan die aktief in sekere gevalle deur sy moeders se melk inneem, maar nie altyd nie.  Doseer dus alle lammers vir lintwurms onder drie maande.  Moenie kanse vat daar mee nie. 

BELANGRIK: 

Die groot oorsaak van onsuiwer of brommer aanvalle by skape is haarwurm, die haakwurm het tande op snyplate in hul mondhotes en daarmee dring hulle die pens se slymvliese binne terselftertyd spuit hulle dikwels n teenstolmiddel in die wond wat verhinder dat die bloed stol. Dit gebeur dan dat n skaap vinning bloed verloor en binne n paar dae vrek. Brommeraanvalle veral in die mikgebied van skape word veroorsaak deur die besoedeling van die gebied met vloeibare mis weens inwendige parasiete in die dermkanaal wat die oorsaak is van die nat en vrot wol agter by wolskape. 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “500 Tablette”

Your email address will not be published. Required fields are marked *