"Gebruik dit al 3jaar. Uitstekende produk hond, kat voel, skaap, bok, al my diere kry van daar die water. "
Samantha Hoon
"Ek kan getuig dat die dorpers wat in die wildkamp loop waar ek die tablette in water gebruik, geen bosluise gehad teen oor die dorpers wat in ander kampe sonder wild loop."
Emelize Vogel
"Dis die beste produk wat jy kan kry. Dis baie arbeids effektief."
Ina Visagie
"Stuur vir my julle nuutste pryse want ek stuur dit aan vir my wildsboer vriende."
Johan Keyser
"Wonderlike produk, maak haarwurm vrek en nog meer."
Kobus Rossouw
"My volstruis het min vere gehad a.g.v paar tyd maar die vere het weggebly.Ā Ek het hom toe n halwe tablet gegee een maal per week na tweede behandeling (tien dae) het haar vere baie vining begin groei."
Anton Myburgh
"Ek bly in Hartswater, Noord Kaap.Ā Bosluise is nie werklik n probleem by ons nie.Ā Muggies en muskiete wel.Ā Verlede seisoen was Hartswater onder kwarantyn geplaas vanwee die geweldige uitbraak van AHS.Ā
Ek het tehore gekom van die Eco-krip pille en besluit omĀ n kans te vat.Ā Ek het dadelik elke perd oraal gedoseer, 2 pille vir groot swaar perde en 1 pil vir my kleiner en ligter perde.Ā Ek moet net noem dat daar gedurig muggies rondom my krippe was, so erg dat ek selfs al probeer het om hulle te verjaag deur chloor te strooi sonder sukses.Ā
Die oggend na die behandeling was dit opmerklik dat daar geen muggies in my kampe is nie.Ā Ek het ook my ander diere, honde, katte en hase se drinkwaterĀ behandel, kon geen parasiete op hulle vind sederdien nie.Ā
Na paar dae se reën was daar een oggend n swem n swerm muggies wat baie lag , naby die grond beweeg het. Vermoedelik uitgebroei na die reën. Ek het dadelik al die perde ondersoek maar het geen muggies op hulle gekry nie. Ek is baie tevrede met die produk en voorsien dat ekk voortaan n gereelde kliënt gaan wees."
Bennie Liebenberg.
"Ek gebruik Eko tablette al 3 jaar lank met groot sukses! Ons skape is gesond, word glad nie ge ent nie! Ek het al ñ ooi gehad wat bly lê het, het ñ eko pil in haar keel afgedruk met bietjie water agterna! Vgende dag was sy op en aan die gang!
Ek rasper my eko tablette, meng dit in 2 liter water tot goed opgelos en gooi in krip
Baie dankie Karien en Eko-tablette span.Ā JulleĀ isĀ tops."