Het jy probleme met bosluise? Met Eko Waterkrip Doseringstablette
is jou probleme op ‘n einde – lees gerus verder!
Die koei is in die vleiland/kamp ingejaag vir 3 dae met die doel om bosluise op te tel. Soos
duidelik in die illustrasie te sien is, het sy ‘n dansrok gekry wat, alhoewel dit haar eer
gekrenk het, geen fisiese beserings hoegenaamd veroorsaak het nie.
Die water in haar krip is om 13:00 met die tablette gedoseer. Om 08:00 die volgende
oggend, presies 19 ure later, is Dag 1 se bosluise geoes sonder om die dansrok te
verwyder. Oor die volgende twee dae is hierdie proses herhaal.
Die bosluis-oes was as volg:
Dag 1 – 221 dooie bosluise
Dag 2 – 204 dooie bosluise
Dag 3 – 234 dooie bosluise
‘n Totaal van 659 dooie bosluise is vanaf een koei geoes
na ‘n toetsperiode van slegs drie dae!
Hierdie skaap is in die veld opgemerk, so erg beseer na ‘n brommer-aanval dat ons nie
gedink het sy sal oorleef nie. Ons het haar huis toe geneem en 1 Eko Waterkrip
Doseringstablet in haar keel afgedruk. Twee ure later kon sy self opstaan en waterkrip toe
loop om te suip.
Foto 2 toon ‘n oop vleiswond wat nie deur enige ander middel behandel is nie. Na drie ure
kon ons geen parasiet of brommer op die wond vind nie, aangesien die vleis te vrank was
na hulle smaak.
Foto’s 3 en 4 bevestig hierdie vinnige herstel, aangesien inwendige en uitwendige
genesing kon plaasvind weens die feit dat die tablette 18 van die 23 aminosure bevat wat
benodig word vir gesonde ligaamselle.
Na slegs ‘n paar dae was die tekens van herstel duidelik sigbaar. Die tablette maak buite
en binne gesond.
Hier kan een van die brommer-broeiplekke duidelik gesien word. By nadere ondersoek is
dit egter duidelik dat al die brommers en larwes op die broeiplekke reeds dood is.
Hierdie skaap se miskanaal was so erg beskadig dat sy vier dae lank nie kon mis nie.
Nadat die dosis toegedien is, moes die parasiete ‘n ander ontsnaproete vind. Hulle verlaat
die skaap toe deur die dermkanaal, vleis, rugspiere en vel, en kry ‘n laaste rusplek op die
rug in haar wol.
Uit hierdie inligting is dit duidelik dat Eko Waterkrip Doseringstablette ‘n onontbeerlike
produk vir die boer is. Benewens die bogenoemde nuttige gebruike, het dit ook die
volgende voordele:
Geen intensiewe arbeid nie – een persoon bestuur die weeklikse doserings.
Dit is geskik vir alle huis- en plaasdiere, asook voëls.
Wilde diere en voëls word ook nou behandel, want hulle suip dikwels by die
plaasdiere se waterkrippe.
Alle eksperimente wat uitgevoer is, toon ‘n verbetering van 12-15% in die diere se
toestand, sowel as gewigstoename.
1. Los weekliks 4 tablette op in ‘n 25 Liter waterkrip, elke 8ste dag.
2. NOODGEVAL: Gooi 1 tablet direk in dier se keel af, met ‘n bietjie water agterna
3. Troeteldiere: Los 4 tablette op in ‘n 25 Liter waterkan en skep daagliks in hul
waterbakke
ONS AANBEVELING IS:
100 tablette per 20 groot vee eenhede per maand.
1 groot vee eenheid is gelykstaande aan 5 skaap
Wees gewaarsku teen te lae doserings!!
Kontak my gerus vir enige navrae of bestellings.
Vriendelike groete
Pieter Venter
Pieter thank you very much for introducing your product to me and the support you have provided in doing the field study. It is very much appreciated.
EKO water trough tablets can definitely play a role in the control and management of roundworms in the mohair industry.
Below report.
Please let me know if you have any comments before I make it available to Mohair producers.
Regards
Mackie
Anthelmintic resistance is a common occurrence so the Mohair industry is continually looking at roundworm management and the benefits of alternative treatments.
Thank you to Francois Froehlich of the farm Prospect for assisting with this study.
EKO water trough tablets are used in livestock and poultry to assist in improving nutrient utilisation, intestinal health, immune response and growth performance. Registered V33335 Act 36/47.
EKO water trough tablets contains Acemannan.
Acemannan is derived from the plant Aloe vera (Barbadensis milleri).
The reported range of biological effects of acemannan includes:
Dosage advised by manufacturer
Costs:
100 tablets cost in the region of R540. Suggested that 100 small stock units require 16 tabs a week.
Costs less than R1 a week per goat.
Objective of Field study
This field study was done to determine the effect of EKO water trough tablets (Containing Acemannan, unspecified amount) on the roundworm population of weaned Angora kids (6 months old) by doing a FECRT (Faecal egg count reduction test).
Method
Results:
Day | Average Faecal egg count epg (Strongyles) n=14 |
0 | 3375 before treatment started |
7 | 580 |
14 | 950 |
26 | 1800 |
Conclusion:
EKO Water Trough tablets containing Acemannan (derived from the plant Aloe vera – Barbadensis milleri) has an impact on roundworms (Strongyles) and reduced the faecal egg counts over the duration of the study (26 days) in Angora goat weaned kids.
The study was stopped on welfare grounds as clinical condition and faecal egg counts required further intervention – the group were treated with a registered Anthelmintic.
The product may serve as:
This is a similar study to one by Mohair SA using a commercial Aloe Ferox product. Then it reduced the rate of increase of the faecal egg count (but did not reduce the levels). See field study on the effects of Aloe Ferox on roundworm, cocci and ticks in Angora goats. https://www.angoras.co.za/article/faecal-egg-and-tick-counts-following-treatment-with-aloe-ferox#342
EKO water trough tablets can be used as aid in the control of roundworms and long term to help reduce contamination of the pasture with Angora goat weaned kids.
Faecal egg counts must still be closely monitored while using the product.
Dr Mackie Hobson
Copyright © 2023 Built and Hosted by ESMM – Your friend in all things digital!
ecormgroup
Typically replies within minutes
Any questions related to Toetse?
WhatsApp Us
🟢 Online | Privacy policy
WhatsApp us